Bekendstelling Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees | Exclusive Books Centurion Mall - Pretoria
LAPA en Exclusive Books nooi jou na die bekendstelling van Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees deur Elize Parker | 14 November 2026 | 11:00 | Exclusive Books Centurion Mall, oorkant Apple iStore, Centurion Mall, Heuwelweg 1269, Centurion, Pretoria.
27 Oct 2026
Bekendstelling Ingekluis | Gqeberha
LUCA nooi jou na die bekendstelling van Ingekluis deur Tertius Janse van Rensburg | 13 November 2026 | 17:00 | NG Kerk Lorraine, Marneweg 7, Lorraine, Gqeberha.
Boekvoorlesing en Inkleurpret met Zuléka Smit | Exclusive Books Paarl
LUCA en Exclusive Books nooi jou vir 'n heerlike oggend saam Zuléka Smit | 21 November 2026 | 11:00 | Exclusive Books Paarl, Langs PNA Winelands Square R101 & Sandwykstraat, Paarl.
Book Reading Loma Jane and the Seed of Faith | Exclusive Books Cavendish
Join LUCA and Exclusive Books for a Book Reading of Loma and the Seed of Faith by Kate Braun | 21 November 2026 | 11:00 | Exclusive Books Cavendish, Next to Telkom, Lower Mall, Cavendish Square, Vineyard Rd, Claremont, Cape Town
Bekendstelling Wat die witbors wou sê | Exclusive Books Woodlands
LAPA en Exclusive Books nooi jou na die bekendstelling van Wat die witbors wou sê deur Elmarie Dercksen | 31 Oktober 2026 | 12:00 | Exclusive Books Woodlands, Winkel 25A, Woodlands Boulevard, h/v Garsfonteinweg en De Villeboisweg, Pretorius Park
22 Oct 2026
Bekendstelling Die seun wat bly leef het | Monte De Dios - Pretoria
LUCA nooi jou na die bekendstelling van Die seun wat bly leef het deur Jacques Papenfus | 18 November 2026 | 18:00 vir 18:30 | Monte De Dios Wedding and Conference Venue, Achillesstraat 106, Pretoria
20 Oct 2026
Bekendstelling Volg my | Exclusive Books Clearwater Mall
LUCA en Exclusive Books nooi jou na die bekendstelling van Volg my deur Melissa Botma | 5 November 2026 | 18:00 vir 18:30 | Exclusive Books Clearwater Mall, Oorkant Rare Steakhouse, Clearwater Mall, hv Christian de Wet & Hendrik Potgieter Starte, Roodepoort
19 Oct 2026
Bekendstelling Anderkant die water | Graffiti boeke - Pretoria
LAPA en Graffiti boeke nooi jou na die bekendstelling van Anderkant die water deur Ronel Du Plessis | 31 Oktober 2026 | 9:30 vir 10:00 | Die Blou Hond, Casa Toscana Lodge, Darlingtonstraat 5, Lynnwood Manor.
14 Oct 2026
Book review | God & Money
01 Oct 2026
Bekendstelling Rebekka van Kameeldoornplaas | Paarl-biblioteek
Ons nooi jou na die bekendstelling van Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert, in gesprek met Alta Cloete | 11 November 2026 | 17:00 | Paarl-biblioteek, Markstraat 1, Hoog-En-Droog, Paarl.
28 Jul 2026
LAPA Jeugroman kompetisies | 2021
20 Nov 2020
Wereldboekdag | 2020
22 Apr 2020
Spits jou ore | LAPA se oudioboeke is hier!
04 Oct 2019
Nuut op die rak | Oktober 2019
02 Oct 2019
Fiksie vir die vrou | Ilse Salzwedel
05 Sep 2019