Bekendstelling Blinde kol | Wellington
LAPA en die Breytenbach Boekklub nooi jou na die bekendstelling van Blinde kol deur Martin Steyn | 9 September 2026 | 18:15 | Breytenbach Sentrum, Burgerstraat 14, Wellington
07 Sep 2026
Bekendstelling Skadumeisie | Mosselbaai
Penguin Random House en Africa Media Academy nooi jou na die bekendstelling van Skadumeisie deur Anita Venter van Niekerk | 26 September 2026 | 10:00 | Africa Media Academy, Bland Straat 64, Mosselbaai.
03 Sep 2026
Bekendstelling My hart klop so | Klerksdorp
Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van My hart klop so deur Rachelle Fourie | 19 September 2026 | 9:30 vir 10:00 | Oase Gemeente Ouditorium, Margaretha Prinsloostraat 2, Klerksdorp
12 Aug 2026
Bekendstelling Rebekka van Kameeldoornplaas | Paarl-biblioteek
Ons nooi jou na die bekendstelling van Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert, in gesprek met Alta Cloete | 11 November 2026 | 17:00 | Paarl-biblioteek, Markstraat 1, Hoog-En-Droog, Paarl.
28 Jul 2026