Bekendstelling My hart klop so | Klerksdorp
Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van My hart klop so deur Rachelle Fourie | 19 September 2026 | 9:30 vir 10:00 | Oase Gemeente Ouditorium, Margaretha Prinsloostraat 2, Klerksdorp
12 Aug 2026
Bekendstelling Jagspinnekop | Exclusive Books - Table Bay
LAPA en Exclsuive Books nooi jou na die bekendstelling van Jagspinnekop deur Erla Diedericks | 27 Augustus 2026 | 17:30 vir 18:00 | Exclusive Books Table Bay, Winkel G236, Table Bay-winkelsentrum, h/v Berkshire Blvd en R27.
06 Aug 2026
Bekendstelling Rebekka van Kameeldoornplaas | Paarl-biblioteek
Ons nooi jou na die bekendstelling van Rebekka van Kameeldoornplaas deur Irma Joubert, in gesprek met Alta Cloete | 11 November 2026 | 17:00 | Paarl-biblioteek, Markstraat 1, Hoog-En-Droog, Paarl.
28 Jul 2026