Skip to main content

Skrywer inspirasie | Armand Aucamp

Armand Aucamp is ’n A-lys-celeb in Suid-Afrika. Hy het die hoofrol in die fliek Ballade vir ’n Enkeling en in die supergewilde reeks Die Boekklub vertolk. 

Armand gesels met Heino du Plessis oor wat hy alles aanvang tydens die inperking en hy vertel ook so bietjie meer oor sy twee e-boeke wat nou beskikbaar is.

Kliek hier vir die volledige onderhoud.