Skip to main content

`n Lettertipe vir disleksie | a Typeface for dyslexia

OpenDyslexic is ‘n lettertipe ontwerp om leesbaarheid te vergemaklik vir dislektiese lesers. As jy hou van die manier waarop jy hierdie paragraaf kan lees, dan is hierdie lettertipe vir jou!

OpenDyslexic is gratis om te gebruik: OpenDyslexic 3 gebruik die SIL-OFL lisensie, wat u die vryheid gee om dit te gebruik vir persoonlike gebruik, besigheidsgebruik, onderwys, kommersieël, boeke, ebook-lesers, toepassings, webwerwe en enige ander projek of doel wat u benodig.

OpenDyslexic is nie veronderstel om ‘n geneesmiddel, ‘n volledige oplossing, of iets te wees wat van toepassing is op almal nie. Die doel hiervan is om die volgende aan te spreek: kontras / blindheid, letterverwarring of rotasie en lettertipes wat te ná aan mekaar is.

Volg hierdie skakel om OpenDyslexic af te laai: https://opendyslexic.org/


OpenDyslexic is a new open source font created to increase readability for readers with dyslexia. If you like the way you are able to read this page, and others, then this typeface is for you!

OpenDyslexic is free to use: OpenDyslexic 3 uses the SIL-OFL license, giving you freedom to use it for personal use, business use, education, commercial, books, ebook readers, applications, websites, and any other project or purpose you need.

OpenDyslexic is not supposed to be a cure, a complete solution, or something you should apply uniformly to everyone: it was intended to address: contrast/blindness, letter confusion or rotation, and crowding.

Click on the link below to dowload OpenDyslexic: https://opendyslexic.org/