Wêreldboekedag 2020

Gelukkige Wêreldboekedag!

Ons wil dankie sê aan al ons skrywers, lesers, illustreerders en elke persoon wat betrokke is wanneer dit daarby kom om ‘n manuskrip in ‘n boek op te tower! Hierdie dag vir julle!

Kom kyk hier wat is ons skrywer se boodskap vir jou op hierdie besondere boekedag!

Lapa groete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SOSIALE MEDIA

VOLG ONS