Skrywer Inspirasie: Wendy Maartens

KOOP HIER | BUY HERE
Halala, unsung heroes! In this charmingly illustrated book, the celebrated storyteller Wendy Maartens compiled 21 stories of unsung South African heroes. Some stories are as alive as the windswept contours of Table Mountain. Others are so current that the joyous marvel of the events is still settling. Discover how Job Maseko sank an enemy warship. Rejoice with the boy who walked barefoot through a war and follow the footsteps of the San boys who were kidnapped by traders. Be inspired by former slave, Emilie Lehn’s survival of severe hardships and celebrate the long-awaited restoral of Sarah Baartman’s honour after her death. This collection is the perfect gift for any young story lover!


Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans in Table View. Wendy is veral bekend vir haar hervertellings waarin sy nuwe lewe in bekende en geliefde verhale blaas en die klassieke stories vir jong lesers toeganklik maak.

Haar nuutste boek, Halala Job Maseko! is geen uitsondering. Wendy vertel die ongesonge helde van Suid-Afrika se verhale met pragtige illustrasies van Linki Brand. Hierdie boek is beskikbaar by Lapa en ook Amazon.

Kyk gerus hier haar onderhoud met Heino du Plessis waar sy meer gesels oor die boek en sy gee ook raad aan ouers oor hoe om hul kinders te laat begin lees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SOSIALE MEDIA

VOLG ONS