Skrywer Inspirasie: Armand Aucamp

KOOP HIER | BUY HERE
A 14-recipe banting-and-keto cookbook with easy, healthy and creative dishes for you and your entire family amid a three-week period of isolation or lockdown in the time of coronavirus. Only available as e-book.
KOOP HIER | BUY HERE
INSPIRASIE VIR ISOLASIE: Bant saam met Armand. Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse. Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer ’n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.'

Armand Aucamp is ’n A-lys-celeb in Suid-Afrika. Hy het die hoofrol in die fliek Ballade vir ’n Enkeling en in die supergewilde reeks Die Boekklub vertolk. 

Armand gesels met Heino du Plessis oor wat hy alles aanvang tydens die inperking en hy vertel ook so bietjie meer oor sy twee e-boeke wat nou beskikbaar is.

Kliek hier vir die volledige onderhoud.

Onthou die e-boeke is ook te koop op Amazon:
Inspiration for Isolation: 14 Day Low-Carb Recipes for 14 Days Inspirasie vir Isolasie: Bant saam met Armand

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SOSIALE MEDIA

VOLG ONS