Category Archives

19 Articles

Ham-en-kaaspasteitjies

by Lapa Redakteur 0 Comments

<h4>Ham-en-kaaspasteitjies uit <a href=”https://www.lapa.co.za/niefiksie/kookboeke/marilyn-kuier-en-kook/sa

gteband%20″>Marilyn kuier en kook!</a> </h4>

 

BESTANDELE:

1 x 400 g-rol skilferkorsdeeg (puff pastry), ontdooi

soetrissiesous (sweet chilli sauce)

dik skywe ham

dik skywe mozzarella- of cheddarkaas

1 eierwit, geklits met 2 ml sout

Vrugtekoek

by Lapa Redakteur 0 Comments

<h4>Vrugtekoek uit <a href=”https://www.lapa.co.za/niefiksie/algemene-niefiksie/dagboek-sonder-grense/sagteband%20″>Dagboek sonder grense</a></h4>

 

BESTANDELE:

50 g vrugtekoekmengsel

1 kaneelstokkie

’n reep gedroogde lemoen- of nartjieskil

250 ml brandewyn

45 ml gehalveerde rooi glanskersies

45 ml gehalveerde groen glanskersies

25 ml gekapte goji-bessies

45 ml gekapte gemmerkonfytstukke (opsioneel)

100 ml gekapte okkerneute

100 ml gevlokte amandels, gerooster

50 ml gekapte amandels

125 g botter

250 ml bruinsuiker

300 ml goeie rum

100 ml water

500 ml koekmeel

5 ml koeksoda

10 ml bakpoeier

2 ml fyn wonderpeper (piment)

2 ml fyn kaneel

2 ml fyn gemmer

1 ml sout

1 ml witpeper

6 eiers, geklits

125 ml goeie brandewyn

Soetsuur hoendervlerkies

by Lapa Redakteur 0 Comments

Soetsuur hoendervlerkies uit 50 Hoendergeregte

BESTANDELE:

15 ml kanola-olie
1 ui, gerasper
2 knoffelhuisies, fyngekap
5 ml fyngerasperde gemmer
250 ml tamatiepuree
250 ml tamatiesous
125 ml balsamiese asyn
60 ml Worcestershiresous
125 ml bruinsuiker
2,5 ml rooipeper
5 ml suurlemoenpeper
250 ml water
sout na smaak
12 hoendervlerkies  

Koffiekoekies

by Lapa Redakteur 0 Comments

15 MINUTE 180 ºC ± 100 KOEKIES

Bestanddele:

35g (125ml) kitskoffiekorrels, gemeng met
30ml kookwater
500g (560ml) botter
180g (250ml) gouestroop
440g (500ml) suiker
10 ml vanieljegeursel
15g koeksoda
1120g (8 x 250ml) koekmeelblom
5ml sout

Vulsel

440 g (500 ml) suiker
250 ml melk
10 ml vanieljegeursel
230 g (250 ml) botter
30 ml kitskoffiekorrels

 

SKUD-PIZZA

by Lapa Redakteur 0 Comments

Uit – Nie vir Ma’s nie

Uit – Nie vir Ma’s nie

GENOEG VIR 4

Hierdie pizzadeeg is pret om te maak en baie vinnig. Dit is aangepas uit “Wenresepte” deur Carmen Niehaus. Wat die langste vat, is om die bestanddele vir die bolae in stukkies te sny!

KORS
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
10 ml ligte bruinsuiker
knippie sout
150 ml warm water
125 ml sonneblomolie

BOLAAG
90-120 ml tamatiepasta of pizzasous (± ¼ x 410 g-blik)
150 g gerasperde Cheddarkaas (375 ml)
240 g gerasperde mozzarellakaas (500 ml)
4-6 sampioene, in skyfies gesny
½ groen soetrissie, in dun repies gesny
16-20 skyfies salami

Bunny Chow

Bunny chow

BESTANDELE:

30 ml (2 e) CLOVER Mooi River botter
20 ml (4 t) kanola-olie
1 kg lamskenkels
2 uie, gekap
5 ml (1 t) fyngekapte vars knoffel
5 ml (1 t) fyngerasperde vars gemmer
(2 x 410 g-blikkies) gekapte tamaties
50 g (1 blikkie) tamatiepasta
30 ml (2 e) matige kerriepoeier
125 ml (½ k) suiker
60 ml (4 e) CLOVER Krush-mango-en-perskesap
knippie sout
knippie swartpeper
2 vars witbrode