Inspirasie

Die spieël wat die waarheid praat

Vervul die sewe plus ure van elke dag se swoeg en sweet iets in jou? Wat is so belangrik van hierdie werk dat dit die moeite werd is om elke dag op te staan, verkeer te trotseer en hier te wees tot vanmiddag as jy weer moeg by die huis gaan aankom? Die oomblik as die antwoord salaris is, doen jy nie jouself of jou werkgewer ’n guns nie.

SOSIALE MEDIA

VOLG ONS