RESEP UIT: KARLIEN KAN NIE KOOK NIE – Karlien van Jaarsveld en Izelle Hoffmann
JOE SE FILET MET SAMPIOENSOUS EN GROENBOONTJIES Bestanddele KOOP HIER | BUY HERE Sampioensous 2
JOE SE FILET MET SAMPIOENSOUS EN GROENBOONTJIES Bestanddele KOOP HIER | BUY HERE Sampioensous 2
15 Tyd heel KOOP HIER | BUY HERE Dis Oktober 2018, vier jaar nadat Landi
Vrouefiksie is wêreldwyd die topverkoper-genre, en van “damsels in distress” is daar lankal nie meer sprake nie. Kristel Loots, Madelie Human en Frenette van Wyk vertel hoe hulle die genre – en die rol daarvan – sien. Deur Ilse Salzwedel
Here, is Kris ’n alkoholis? Sy sidder toe die woord in haar gedagtes opkom, onderdruk dit dadelik weer. Hy is net ’n probleemdrinker, ’n alkoholis begin mos al soggens drink wanneer hy opstaan. Kris drink net saans en naweke.