Hans du Plessis ATKV|Litnet-Skrywersalbum
Hans du Plessis is bekend as navorser, akademikus, digter, dramaturg, rubriek-, roman- en jeugboekskrywer
Hans du Plessis is bekend as navorser, akademikus, digter, dramaturg, rubriek-, roman- en jeugboekskrywer
Skryfterapie is ’n bewese manier om verlies en trauma te verwerk – ongeag die aard daarvan, en die beste nuus: ongeag jou skryfvermoë. Kom, maak ’n begin en begin om jou eie verhaal te skryf.
Dié lawwe lekkerlagboek bevat 365 rympies (en ’n bonusrympie vir ’n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag!
Stef Britz kyk na die bibliotekaresse in haar formele kantoordrag met die serp wat by haar keel in ’n ingewikkelde strik geknoop is. Skielik jeuk sy vingers om die strik los te wikkel, haar bril af te haal, haar netjiese hare met sy vingers om te krap en haar op daai aanloklike pienk mond te soen totdat sy smeek vir meer.
Prettige woordspeletjies vir kinders! Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye
As mens in die chemoterapiestoel sit terwyl die gif by jou are inloop, wonder jy wie de ongeluk hierdie “almal” nou eintlik is. Daar is selde ’n bevredigende antwoord.
Sluitingsdatum: 3 Februarie 2020
Skryf nou in vir die LAPA-Jeugromankompetisie 2019!
Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel.
Sluitingsdatum: 31 Oktober 2019
“Church’s characters are strong and believable, and the plot keeps the pages turning.”
deur Wêreldwyd Apr 4, 2019 Soek jy verhale wat jy met jou meisiekind kan deel? Wil